Messier 62 of M62 (ook bekend as NGC 6266) is ’n bolvormige sterreswerm in die sterrebeeld Slangdraer. Dit is in 1771 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

M62 het ’n skynbare helderheid van 7,39 mag. Dit is sowat 22 500 ligjare van die Aarde af en sowat 100 ligjare breed. In die 70's is gevind die swerm bevat ’n hele 89 veranderlike sterre en verskeie X-straalbronne, wat vermoedelik dubbelsterre is.

Verwysings

Eksterne skakels SEDS: Messier 62 Galactic Globular Clusters Database

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

60062

Kategorie:Sterreswerms Kategorie:NGC-voorwerpe Kategorie:Slangdraer (sterrebeeld)