Messier 68 of M68 (ook bekend as NGC 4590) is ’n bolvormige sterreswerm in die sterrebeeld Noordelike Waterslang. Dit is in 1780 deur Charles Messier ontdek en daarna in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
M68 is sowat 33 600 ligjare van die Aarde af.
Eksterne skakels SEDS: Messier 68 Galactic Globular Clusters Database
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
60068
Kategorie:Sterreswerms Kategorie:NGC-voorwerpe Kategorie:Noordelike Waterslang