Schilbeidae (botterbabers) is 'n visfamilie van die orde Siluriformes. Die familie bestaan uit vyf genera met 34 spesies wat in Afrika voorkom waarvan slegs een genus in Suider-Afrika voorkom.

Kenmerke Die visse leef in skole saam anders as die ander babers wat bodembewoners is.

Genus Die volgende genus en gepaardgaande spesies is deel van die familie: Schilbe Schilbe intermedius – Silwerbaber Schilbe yangambianus – Yangambi-botterbaber

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse