duimnael|regs|Tuberkels op die vel van 'n slak.

'n Tuberkel is 'n knobbeltjie of klein ronde uitsteeksel op 'n plant of dier. In mediese terme kan dit ook verwys na 'n sieklike uitgroeisel in verskeie weefsels van die liggaam, veral die longe, waardeur tuberkulose ontstaan.Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 1987

links|duimnael|Tuberkels op 'n kaktus.

Verwysings

Kategorie:Anatomie