Rosa centifolia, ook bekend as die Hollandse roos is 'n bekende roos. Dit is onder andere deur Jan van Riebeeck in Kaapstad aangeplant en was die eerste roos wat in Suid-Afrika geblom het op 1 November 1659.

Bronne Tuis, Oktober 2012. Plants of the World Online

Kategorie:Blomme Kategorie:Medisinale plante Kategorie:Tuinplante