Atherina (Glasvisse) is 'n genus van visse wat aan die familie Atherinidae behoort. Daar is vyf spesies wat hoort tot die genus en een spesie kom in Suider-Afrika voor.

Spesie Spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika: Atherina breviceps - Kaapse spierinkie

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse