Lelia Etsebeth is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Etsebeth het 'n Mtech-graad in Drama- en Film-studies van die Tshwane-Universiteit van Tegnologie verwerf. Sy het in TV-programme soos Getroud met Rugby, Last say on Sunday, Erfsondes II en III en rolprente soos Superhelde, Bakgat 2! en Bloedspoor opgetree.

Filmografie Rolprente Bakgat 2!, 2010 as Liezl 'n Saak van geloof, 2011 as Marietjie Naudé Ek joke net, 2011 Superhelde, 2011 as Saskia Wolwedans in die skemer, 2012 as Maggie Molly & Wors, 2013 as Bokkie Botha Bakgat! as Liezl du Plessis

TV-optredes Getroud met rugby, 2012 Vir beter of baie beter, 2014 Last say on Sunday Erfsondes II en III

Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense