Monodactylus (Maanskynvisse) is 'n genus van visse wat aan die familie Monodactylidae behoort. Die visse lyf is amper breër as wat dit lank is. Die onvolwasse vissies word ook in riviere gevind. Die genus het twee spesies wat in Suid-Afrika voorkom.

Spesies Spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika: Monodactylus argenteus - Natalse maanskynvis Monodactylus falciformis - Kaapse maanskynvis

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse