Mastacembelidae (stekelpalings) is 'n vis familie van die orde Synbranchiformes wat voorkom in Afrika en Asië. Die familie is lang, slanke paling-agtige visse wat 'n ry stekels op die rug het net voor die dorsale vin. In Afrika kom daar twee genera met 45 spesies voor.

Genus Die volgende genus en gepaardgaande spesies is deel van die familie: Aethiomastacembelus Aethiomastacembelus frenatus - Langstert-stekelpaling Aethiomastacembelus shiranus - Shire-stekelpaling Aethiomastacembelus vanderwaali - Kolvin-stekelpaling

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Verwysings

Kategorie:Beenvisse