Goliath Davids (1929-2012) was 'n Suid-Afrikaanse verhoog-, televisie- en rolprent-akteur. Davids het in bekende produksies soos Fiela se Kind, Jantjie, Klara Viljee en Onder Engele gespeel. Hy is op 83-jarige ouderdom in 'n hospitaal op Worcester oorlede nadat hy komplikasies met brongitis opgedoen het. Hy word oorleef deur ses kinders, 19 kleinkinders en nege agterkleinkinders.SA groet veteraan-akteur, Nuus24, 23 September 2012

Filmografie Skeem, 2011 as Claude Senior Stellenbosch (TV-reeks), 2007 as Mnr. Yona Boy Called Twist, 2004 as Bedel Hard to Forget (TV-fliek), 2003 as Windsor Arms Barman Arende III (TV-reeks), 1993 as Baal Windprints, 1990 as Wilsnath Jobman, 1990 Fiela se Kind, 1988 as Selling Komoetie Tojan, 1986

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2012