Sias Odendaal (ca. 1943 - Junie 2010) was 'n Suid-Afrikaanse regisseur wat rolprente en TV-reekse vervaardig het. Odendaal was verantwoordelik vir die opname van televisiereekse soos Patrys-hulle en Supersnuiters en die rolprente Vyfster: Die Slot en Nukie. Hy het op 67 jarige ouderdom selfmoord gepleeg.Bekende TV-man Sias Odendaal pleeg selfmoord, Beeld, 6 Junie 2010
Filmografie Rolprente waarvan hy die regisseur was: Pikkie, 1972 Sonneblom uit Parys, 1974 Somer, 1975 Vyfster: die slot, 1986 Nukie, 1987
TV-reekse: Patrys-hulle Supersnuiters Jackpot Vyfster
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Suid-Afrikaanse dade van selfmoord