Raymond Rhule (gebore in Accra, Ghana op 6 November 1992) is 'n rugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs op vleuel in die Curriebeker en die in Superrugby gespeel het.

Hy was in 2012 een van die voorste driedrukkers in die Curriebekerreeks met agt drieë.

Springbokloopbaan Rhule is ingesluit in die Springbokgroep vir die einde-2012 toer na Engeland, Skotland en Ierland. Hy het op 10 Junie 2017 sy debuut vir die Springbokke gemaak teen Frankryk op Loftus Versfeld.

Eksterne skakels

itsrugby.co.uk profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense