Opsaridium is 'n genus van visse wat aan die familie Cyprinidae behoort. Die genus word gekenmerk deur vertikale strepe op die sye. Die genus het nege spesies waarvan drie in Suider-Afrika voorkom.

Spesies Spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika: Opsaridium peringueyi - Suidelike-balkghieliemientjie Opsaridium tweddleorum - Bandvin-balkghieliemientjie

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse