William C. Faure (15 Julie 1949 - 18 Oktober 1994) was 'n Suid-Afrikaanse regisseur en draaiboekskrywer. Hy is bekend vir die rolprent Plekkie in die son en die TV mini-reeks, Shaka Zulu wat in 1986 gebeeldsend is. Hy is op 45 jarige ouderdom in Johannesburg oorlede.

Filmografie As regisseur: Shaka Zulu (TV mini-reeks), 1986 Plekkie in die son, 1979 (as William Faure)

As skrywer: Shaka Zulu (TV mini-reeks), 1986

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 1994