duimnael|regs|300px|Die Agulhas bank suid van Kaap Agulhas.
Die Agulhasbank is 'n uitloper van die kontinentale bank van Afrika suid van Kaap Agulhas. Die bank is vlak en daal tot 200 m diep en strek vir 300 km die see in. Dit speel 'n kritiese rol in die kommersiële visbedryf van Suid-Afrika. Die Atlantiese Oseaan en Indiese Oseaan ontmoet mekaar op die bank by Kaap Agulhas.
duimnael|regs|300px|Kaart wat die ligging van Agulhasbank relatief tot Kaap die Goeie Hoop aandui.
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Sien ook Agulhasstroom Aliwal-bank Protea-bank
Kategorie:Landvorme van Suid-Afrika