Alestidae is 'n varswatervisfamilie van die orde Characiformes. Hierdie familie was voorheen gespel as Alestiidae.
Genus Die volgende genus en gepaardgaande spesies is deel van die familie en kom in Suider-Afrika voor: Hydrocynus Hydrocynus vittatus - Tiervis
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Verwysings
Kategorie:Beenvisse