Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep, sien Laos (bevolkingsgroep).
duimnael|links|Die woord "Laotiese skrif" in Lao Lao (ພາສາລາວ, phasa lao [pʰáːsǎː láːw]) is 'n Tai-Kadai-taal wat deur sowat 3,2 miljoen mense in Laos, Thailand, Kambodja en Viëtnam gepraat word. Lao is die amptelike taal van Laos en is verwant aan Thai. Dit is ná Thai die tweede mees gesproke Tai-Kadai-taal en die vyfde belangrikste inheemse taal van Indo-China ná Viëtnamees, Thai, Khmer en Birmaans. Lao word in die Laotiese skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Tai-Kadai-tale Kategorie:Tale van Kambodja Kategorie:Tale van Laos Kategorie:Tale van Thailand Kategorie:Tale van Viëtnam