Craig Durrant is 'n Suid-Afrikaanse musikant vanuit Johannesburg, Gauteng. Hy is bekend as tromspeler vir Desmond & the Tutus en as sololid van die elektropopprojek Yo Grapes. Hy is die jonger broer van Desmond & the Tutus-medelid, Shane Durrant.
Eksterne skakels
YouTube-kanaal
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici