duimnael|Jeremy Loops & Bonnie Ferguson (2013) Jeremy Loops is 'n Suid-Afrikaanse musikant vanuit Kommetjie, Kaapstad. Hy maak musiek deur instrumentsnitte deur luspedale en eggo- en verwringingseenhede te voer.
Diskografie EP's Jeremy Loops EP Trading Change (2014)
Verwysings
Eksterne skakels
SoundCloud-profiel
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Kitaarspelers Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense