Matthew Mole is 'n Suid-Afrikaanse musikant vanuit Kaapstad. In 2012 wen hy die Converse Get Out Of The Garage-kompetisie.http://lifeissavage.com/2012/08/15/ct-singer-matthew-mole-wins-the-2012-converse-play100club-contest-video/
Matthew Mole se EP You did well, kid is in 2011 gratis aanlyn vrygestel.http://allevents.in/Brownsville/Matthew-Mole-%7C-YOU-DID-WELL,-KID.-ep---Heres-how-its-gonna-work../141972009235622 Hy het ook sy ander enkelsnitte gratis op die Internet beskikbaar gestel.
Mole beskryf sy musikale styl as folk met 'n elektroniese "ruggraat".
Diskografie 2011: You Did Well, Kid EP 2013: The Home We Built 2014: Take Yours, I'll Take Mine
Verwysings
Eksterne skakels
Last.fm-profiel MySpace-profiel SoundCloud-profiel
YouTube-profiel
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Lewende mense