Birmaans (မြန်မာစာ, mranma ca vir die geskrewe taal, en 50px, mranma ca.ka: vir die gesproke taal) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Mianmar en Bangladesj gepraat word. Dit is die amptelike taal van Mianmar en die derde belangrikste inheemse taal van Indo-China ná Viëtnamees en Thai. Birmaans word in die Birmaanse skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Verwysings

Kategorie:Tale van Bangladesj Kategorie:Tale van Mianmar Kategorie:Tibeto-Birmaanse tale