Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Pasjtoene.

duimnael|links|Die woord "Pax̌tō" in Arabiese skrif duimnael|links|Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980 Pasjtoe (پښتو, Pax̌tō, [paʂto]), histories bekend as Afghani (افغاني) of Pathani, is 'n Irannese taal wat deur sowat 50 miljoen mense in Afghanistan, Pakistan en Iran gepraat word. Dit vorm saam met Dari (Persies) die amptelike tale van Afghanistan. Daarbenewens dien Pasjtoe as ampstaal van die Pakistanse provinsies van Khyber Pakhtunkhwa, Beloetsjistan en die Federaalgeadministreerde stamgebiede. Pasjtoe word met die Arabiese alfabet geskryf.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Irannese tale Kategorie:Tale van Afghanistan Kategorie:Tale van Pakistan