Austroglanididae is 'n varswatervisfamilie van die orde Siluriformes. Die familie beskik slegs oor een genus wat drie spesies bevat. Dié familie is endemies aan die Olifantsrivier, Wes-Kaap.
Genus Die volgende genus en gepaardgaande spesies is deel van die familie: Austroglanis Austroglanis barnardi - Barnard se klipbaber Austroglanis gilli - Clanwilliam-klipbaber Austroglanis sclateri - Klipbaber
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse