duimnael|links|Kaart van die Groot Mere van Afrika:Albertmeer (Lake Albert)Edwardmeer (Lake Edward)Kivumeer (Lake Kivu)Kyogameer (Lake Kyoga)Malawimeer (Lake Malawi)Mwerumeer (Lake Mweru)Rukwameer (Lake Rukwa)Tanganjikameer (Lake Tanganyika)Turkanameer (Lake Turkana)Victoriameer (Lake Victoria) duimnael|links|Kivumeer met Goma in die agtergrond duimnael|links|Kivumeer Die Kivumeer (Engels: Lake Kivu) is 'n varswatermeer in Sentraal-Afrika op die grens van Rwanda en die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die meer vorm ook deel van die Groot Mere van Afrika en die Groot Skeurvallei. Die Ruzizirivier verbind die meer met die Tanganjikameer.
Bron Africa's Great Rift Valley Nigel Pavitt. 2001.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Groot Mere van Afrika Kategorie:Mere in Rwanda Kategorie:Mere in die Demokratiese Republiek die Kongo