Australië het aan die Paralimpiese Somerspele 2012 in Londen in die Verenigde Koninkryk deelgeneem. Australië het 131 atlete gestuur wat aan dertien sportsoorte deelgeneem het. Die rolstoelrugby-speler Greg Smith was die Australiese vlagdraer tydens die openingseremonie.
Kategorie:Paralimpiese Spele