Thoracochromis is 'n genus van visse wat aan die familie Cichlidae behoort. Daar is sewentien spesies wat hoort tot die genus en twee kom in Suider-Afrika voor. 'n Kenmerk van die spesie is dat die skubbe op die pens kleiner is as die skubbe op die sye en die mannetjies het helder kolle op die stert.

Spesies Thoracochromis albolabris - Dikbek-kurper Thoracochromis buysi - Namibkurper

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse