Die Koeël-tuna (Auxis rochei) is 'n vis wat voorkom in die Stille-, Atlantiese- en Indiese Oseaan en word tot 50 cm lank. In Engels staan die vis bekend as die Bullet tuna en word verwar met die Pensstreep-tuna (Katsuwonus pelamis).

Sien ook

Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Auxis-rochei+rochei.html

Kategorie:Beenvisse