Die Bles-dikkop (Caffrogobius nudiceps) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en voorkom vanaf Walvisbaai tot by Oos-Londen. Die vis leef op rotsriwwe en in strandmere. In Engels staan die vis bekend as die Barehead goby.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel Caffrogobius nudiceps by Fishbase.
Kategorie:Beenvisse