Hier is 'n tabel met al die varswatervisfamilies wat in damme, riviere en mere in Suider-Afrika voorkom. Dit sluit al die riviere noordwaarts tot by die Kunene- en Zambeziriviere in. Van die families het spesies wat ook in die see voorkom.
Nommer Familie Beskrywing 1 Alestidae Tiervis 2 Amphiliidae Bergbabers 3 Anabantidae Labirinte 4 Anguillidae Varswaterpalings 5 Aplocheilidae Kuilvissies 6 Austroglanididae Klipbabers 7 Centrarchidae* Baars & Sonvisse 8 Characidae Karasinne - tiervis en 'rowers' 9 Cichlidae Varswaterkurper 10 Clariidae Babers wat lug inasem 11 Claroteidae 12 Cyprinidae Karp, geelvis, moddervisse en ghieliemientjies 13 Distichodontidae Sitarine 14 Galaxiidae Kaapse Galaxias 15 Hepsetidae Greepvis 16 Kneriidae Skulpoortjies 17 Malapteruridae Elektriese babers 18 Mastacembelidae Stekelpalings 19 Mochokidae Skreeubabers & Suierbekkies 20 Mormyridae Bottelneuse 21 Poeciliidae Lampogies 22 Protopteridae Longvisse 23 Schilbeidae Botterbabers * Hierdie familie kom nie natuurlik in Afrika voor nie, maar is ingevoer.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van Suid-Afrikaanse visfamilies Visordes van Suider-Afrika
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Lyste van visse Visfamilies, varswater