Orthochromis is 'n genus van visse wat aan die familie Cichlidae behoort. Daar is vier spesies wat hoort tot die genus en slegs een kom in Suider-Afrika voor.

Spesie Kunene dwerg-mondbroeier (Orthochromis machadoi)

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse