Chetia is 'n genus van visse wat aan die familie Cichlidae behoort. Daar is vyf spesies wat hoort tot die genus en vier kom in Suider-Afrika voor. Een spesie moet nog beskryf word.

Spesies Chetia welwitschi - Angola-kurper Chetia flaviventris - Kanariekurper Chetia brevis - Oranjerand-kurper Chetia gracilis - Slanke-kurper

Sien ook

Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse