Die Angola-kurper (Chetia welwitschi) is 'n varswatervis wat in die Kunenerivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Angolan river bream.
Voorkoms Die vis is redelik onbekend en daar is onsekerheid omtrent die kleur; die vis word tot 147 mm lank. Data is verkry vanaf museum-spesimens, en meer visse word benodig vir navorsing.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Kurper Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Chetia-welwitschi.html
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Verwysings
Kategorie:Beenvisse