Die Slankekurper (Chetia gracilis) is 'n varswatervis wat in die Cutatorivier in Angola voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Slender river bream.

Voorkoms Daar is baie min omtrent die vis bekend en inligting is verkry van 'n museumspesie. Die vis word tot 118 mm lank.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Kurper Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Chetia-gracilis.html

Bron Skelton, Paul: A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. 2001.

Verwysings

Kategorie:Beenvisse