Pharyngochromis is 'n genus van visse wat aan die familie Cichlidae behoort. Daar is slegs een spesie wat hoort tot die genus en die spesie kom in Suider-Afrika voor. 'n Kenmerk van die genus is dat daar helder kolle op die mannetjies se analevin is. Hierdie genus lyk baie soos die genus Chetia.
Spesie Zambezikurper (Pharyngochromis acuticeps)
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse