duimnael|links|upright|William McKinley Denali (Engels: dɨˈnɑːli]), tussen 1917 en 2015 amptelik Mount McKinley genoem, is 'n berg in Noord-Amerika wat in die Amerikaanse deelstaat Alaska geleë is. Met 'n hoogte van 6 190 meter is dit die hoogste berg in die Rotsgebergte, Noord-Amerika en die Verenigde State. Denali is oorspronklik genoem ná die 25ste President van die Verenigde State van Amerika, William McKinley, maar het in 2015 sy huidige naam verkry. Denali beteken in Athapaskies die grote of die hoë en is die oorspronklike naam wat in Alaska gebruik is.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Alaska Kategorie:Berge van die Verenigde State van Amerika Kategorie:Rotsgebergte