Yasmin Levy (Hebreeus: יסמין לוי), gebore op 23 Desember 1975 in Jerusalem, is 'n Israeliese sanger-liedjieskrywer van Judeo-Spaanse musiek.
Yasmin Levy is gebore in 'n Sefardiese familie van Izmir, Turkye. Haar vader, Itshak (Isak) Levy (1919-1977) "Music & Vision" was 'n komponis en hassan (kantor), en ook 'n pionier navorser in die lang en ryk geskiedenis van die Ladino musiek en kultuur van die Spaanse Jode en sy diaspora, synde die redakteur van Ladino taal tydskrif Aki Yerushalayim. Sy sing in Ladino, Hebreeus en Spaans.
Diskograpie duimnael|180px|regs|Yasmin Levy in 'n konsert in Warskou, September 2008 (Mano Suave World Tour) Albums 2004: Romance & Yasmin 2005: La Judería 2006: Live at the Tower of David, Jerusalem 2007: Mano Suave 2009: Sentir 2012: Libertad (release date: Oktober 2012)
Liedjies vir films opgeneem 2011: Jaco, vir My Sweet Canary (met Tomer Katz) 2011: Una Pastora, vir My Sweet Canary (met Mumin Sesler)
Samewerking 2008: Tzur Mishelo Achalnu, vir Avoda Ivrit 2, met Shlomo Bar. 2010: Tzur Mishelo Achalnu, vir Kol HaNeshama, met Shlomo Bar. 2012: Yigdal, vir Yehuda Halevi Pinat Ibn Gabirol - The Collection.
Verwysings
Eksterne skakels Yasmin Levy se webwerf
Kategorie:Israelse Jode Kategorie:Israelse sangers Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense