duimnael|links|Satellietbeeld van Mont Blanc Mont Blanc (Frans: [mõˈblɑ̃], Italiaans: Monte Bianco [ˌmonteˈbi̯aŋko]) is 'n berg in Europa wat op die grens tussen Frankryk en Italië geleë is. Met sy hoogte van 4 810 meter is dit die hoogste berg in die Alpe en die Europese Unie en word gewoonlik as die hoogste berg van Europa beskou. Volgens 'n ander definisie van die Eurasiese grens is die Elbroes in die Kaukasus met 5 642 meter die hoogste berg van Europa.

Sien ook Mont Blanc-tonnel

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Alpe Kategorie:Berge van Frankryk Kategorie:Berge van Italië