duimnael|links|Die Aconcagua soos uit die suide gesien Aconcagua (volle naam: Cerro Aconcagua) is 'n berg in Suid-Amerika wat in die weste van Argentinië aan die grens met Chili geleë is. Op 'n hoogte van 6 962 meter is dit die hoogste berg in die Andes, Suid-Amerika, die Amerikas, die Suidelike Halfrond en die Westelike halfrond. Die Aconcagua is die hoogste berg buite Asië en die 188ste hoogste berg ter wêreld.

Sien ook Ojos del Salado

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Andes Kategorie:Berge van Argentinië