Pseudocrenilabrus is 'n genus van visse wat aan die familie Cichlidae behoort. Daar is drie spesies wat hoort tot die genus en slegs een kom in Suider-Afrika voor. Al die spesies is mondbroeiers.
Spesie Suidelike mondbroeier (Pseudocrenilabrus philander)
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse