Hemichromis is 'n genus van visse wat aan die familie Cichlidae behoort. Die genus verkies om in riviere en mere in woude in Sentraal- en Wes-Afrika te leef en kom glad nie in Oos-Afrika voor nie. Daar is elf spesies wat hoort tot die genus en slegs een kom in Suider-Afrika voor.
Spesie Balk-juweelvis - (Hemichromis elongatus)
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse