Die riviernaboom (Euphorbia triangularis) is 'n doringrige, vetplantagtige, kandelaaragtige boom wat tot 18 m hoog word. Die boom kom aan die ooskus van Suid-Afrika, noord van Gqeberha tot by Mosambiek en Eswatini voor.

Die boom se FSA-nommer is 356.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online

triangularis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika