Die sybas (Maytenus acuminata) is 'n klein boompie wat wydverspreid voorkom. Dit is inheems in al die provinsies van Suid-Afrika en ook in Bangladesj, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Gaboen, Kameroen, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Die bomm het gegroefde takke. Die blare is dik, glansend en leeragtig met rubberagtige, elastiese drade wat die blaardele aanmekaar hou wanneer dit geskeur is. Die enigste ander boom wat dieselfde eienskap het is die valssybas.
Die boom se FSA-nommer is 398.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ Die spesie staan ook bekend as die olifantshout.
Sinonieme Die boom het 21 sinonieme:
Ilex livida E.Mey. Ilex lucida E.Mey. ex C.Presl Catha acuminata (L.f.) C.Presl Catha rupestris (Eckl. & Zeyh.) C.Presl Celastrus acuminatus L.f. Celastrus microphyllus Eckl. & Zeyh. Celastrus mucronatus Eckl. & Zeyh. Celastrus plectronia DC. Celastrus populifolius Lam. Celastrus rupestris Eckl. & Zeyh. Gymnosporia acuminata (L.f.) Szyszyl. Gymnosporia amaniensis Loes. Gymnosporia bukobina Loes. Gymnosporia lepidota Loes. Gymnosporia meruensis Loes. Gymnosporia populifolia (Lam.) Dümmer Maytenus amaniensis (Loes.) Loes. Maytenus bukobina (Loes.) Loes. Maytenus lepidota (Loes.) Robyns & Lawalrée Maytenus meruensis (Loes.) Loe
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys
Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Maytenus Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Bangladesj Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe