Perdepram (Zanthoxylum davyi) - voorheen Fagara davyi - is 'n boom wat hoofsaaklik in bergwoude voorkom in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. Die onderskeidende kenmerk van die boom is die knopperige dorings op die stam. In Engels staan die boom bekend as Forest knobwood en die alternatiewe plaaslike naam is Bosknophout. duimnael|links|Stam van 'n Perdepram by Nature's Valley Die boom se FSA-nommer is 254.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Verwysings
Eksterne skakels
davyi Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe