Buffelsrivier kan na een van verskeie riviere verwys:

In Suid-Afrika:

Buffelsrivier (Wes-Kaap, lat -33,47, long 20,98), Buffelsrivier (Grootrivier), naam van 'n deel van die Grootrivier, 'n sytak van die Gouritsrivier. Buffelsrivier (Keiskamma lat -32,73, long 27,30) ?, mond uit in Madendam Buffelsrivier (Oos-Kaap) of Cwenqgcwe, die enigste bevaarbare rivier in Suid-Afrika waarlangs Oos-Londen gestig is. Buffelsrivier (KwaZulu-Natal), vloei verby Rorke's Drift, sytak van die Tugela. Buffelsrivier (Pringlebaai), Wes-Kaap Buffelsrivier (Kleinzee), Noord-Kaap,

Daar is ook 'n Buffelsrivier (Buffalo River) in Kanada en verskeie in die VSA.