Die doringkatjiepiering (Hyperacanthus amoenus) - voorheen Gardenia amoena - is 'n boom wat tot ongeveer 7 m hoog word. Dit word in 'n wye verskeidenheid habitats aangetref. Die boom het wit blomme wat ongeveer 3 cm lank is en is pienk tot rooierig aan die agterkant van die kroonblare. Die vrugte is tot 2.5 m in deursnee en is donkerbruin tot swart wanneer dit volwasse is. links|duimnael|Illustrasie in John Sims (1904) Die boom se FSA-nommer is 690.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees
Verspreiding Die spesie is inheems in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Hyperacanthus Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika