Tsarishoogtepas (Zarishoogtepas) is 'n bergpas wes van Maltahöhe op die C19-roete deur die Tsarisberge en die Namibwoestyn in die rigting van Sossusvlei, Sesriem en Solitaire. Alhoewel die pad 'n helling van 1:18 het, is dit nie geskik vir motors wat karavane sleep nie.

Sien ook Lys van bergpasse in Namibië

Bronne https://www.dangerousroads.org/africa/namibia/6408-tsaris-hoogte-pass.html

Kategorie:Bergpasse van Namibië