Die Joubertpas is 'n bergpas in die Joubertberge noord van Palmwag in Namibië op die C43-roete noordwaarts na Opuwo in Kaokoland.
Hierdie bergpas moet nie met Joubertspas in Suid-Afrika verwar word nie.
Sien ook Lys van bergpasse in Namibië
Kategorie:Bergpasse van Namibië