Die witolienhout (Buddleja saligna) is 'n boom wat oor groot dele van Suid-Afrika voorkom behalwe die Noord-Kaap. Dit is ook inheems in Zimbabwe. Die blomme is wit of roomwit met 'n rooierige keel, ruik na heuning en word in hofies van 12 cm gedra. Die blare is donker, dofgroen aan die bokant en ligter aan die onderkant en bedek met ligte hare.

Galery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online REDLIST Sanbi

saligna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe