Die Wildevlier (Nuxia congesta) is 'n boomspesie in die Stilbaceae familie.

Die boom se FSA-nommer is 633.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Verspreiding Die boom kom voor vanaf Albanie in die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal. Dit kom ook verspreid voor in die volgende lande in Afrika: Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Ghana, Guinee, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Saoedi-Arabië, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Habitat Dit is 'n komponent van woudveld, bosveld of grasveld, en kom langs bosrande voor, maar het 'n aanleg vir rotsagtige terrein en kranslyne.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Nuxia Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Liberië Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Saoedi-Arabië Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe