Die pokysterhout (Noronhia foveolata) is 'n klein tot groot boom wat aan die kusgebiede en bergwoude voorkom vanaf Kaapstad via Eswatini tot in Mosambiek. Dit kom ook in Limpopo voor. In Engels staan die boom bekend as die pock ironwoord.
Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Noronhia foveolata subsp. foveolata Noronhia foveolata subsp. major (I.Verd.) Hong-Wa & Besnard Noronhia foveolata subsp. tomentella (I.Verd.) Hong-Wa & Besnard
Galery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online
foveolata Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika